My eerste boek oor ...
Gr 0 - 2 Hierdie lekkerlees-boek is vol kleurige foto's en prentjies. Dit wys jou presies hoe diere, insekte en goggas, reptiele en seediere van ons eie land en die węreld lyk. Die boek is propvol feite, gewoontes en eienaardighede.
Prys is vir die stel van 5 boeke.
89.95 BE0607
INCLUSIVE OF VAT
My eerste boek oor Diere
3 - 7 years Hierdie lekkerlees-boek is vol kleurige foto's en prentjies. Dit wys jou presies hoe diere, insekte en goggas, reptiele en seediere van ons eie land en die węreld lyk. Die boek is propvol feite, gewoontes en eienaardighede.
79.95 BE1135
INCLUSIVE OF VAT
Nommers - My eerste boek oor Getalle
3 - 7 years Hierdie lekkerlees-boek is vol kleurige foto's en prentjies. Dit wys jou presies hoe diere, insekte en goggas, reptiele en seediere van ons eie land en die węreld lyk. Die boek is propvol feite, gewoontes en eienaardighede.
79.95 BE1134
INCLUSIVE OF VAT
My eerste boek oor Woorde
3 - 7 years Hierdie lekkerlees-boek is vol kleurige foto's en prentjies. Dit wys jou presies hoe diere, insekte en goggas, reptiele en seediere van ons eie land en die węreld lyk. Die boek is propvol feite, gewoontes en eienaardighede.
79.95 BE1133
INCLUSIVE OF VAT
Vrolike Liedjies
‘n Skatkis van Afrikaanse volksmusiek. Al die ou bekendes is hier, van “Bobbejaan klim die berg” tot “So ry die trein”, “Vader Jakob”, “Suikerbossie” en “Vat jou goed en trek, Ferreira”. Wat ’n pragtige geskenk vir enigeen wat lief is vir ons taal en ons herkoms. Kosbare herinneringe wat ons nou met ons kinders kan deel.
159.95 BE0601
INCLUSIVE OF VAT
Alfabetland
Age Group 2-7 Reis deur Alfabetland saam met Alfabet Apie en sy maats. Met ‘n rympie vir elke letter van die alfabet is dit groot pret om die letters een vir een te bemeester. Elke letter het sy eie storie. ‘n Kleurvolle illustrasie en vrolike rympie maak elke letter ‘n ervaring – eenvoudig en onvergeetlik. Die speelkaarte maak die hantering van die alfabet net nog makliker en nog groter pret. Deelname in die aktiwiteitboek maak van begrip en skryf ‘n heerlike speletjie.
Price for 1 book
159.95 BE1111
INCLUSIVE OF VAT
Bonkige Boeke
My Boek van Baba Diere
Age group 3+ Hierdie stewige Bonkige Boekie help jong kinders om op ‘n prettige wyse te leer tel, lees, leer en herken.
89.95 BE102
INCLUSIVE OF VAT
Bonkige Boeke
Goeters wat beweeg
Age group 3+
89.95 BE104
INCLUSIVE OF VAT
Bonkige Boeke
My Eerste 123
Age group 3+
89.95 BE103
INCLUSIVE OF VAT
Bonkige Boeke
My Eerste Bybel
Age group 3+
89.95 BE105
INCLUSIVE OF VAT
Begin Leer
Begin Leer kan tuis en by die skool gebruik word, en bied belangrike oefening in die vormingsjare.
Prys is vir die stel van 4 boeke.
120.00 BE0088
INCLUSIVE OF VAT
Help met Huiswerk
Gr 0 - 2 Help met Huiswerk kan tuis en by die skool gebruik word, en bied belangrike oefening in die vormingsjare. Die titels in hierdie reeks dek gewilde huiswerktemas vir twee ouderdomsvlakke: 5-7 en 6-8 jaar. Die oefening is maklik om te volg, en kinders sal di
Prys is vir die stel van 5 boeke.
179.95 BE0093
INCLUSIVE OF VAT
Soek en Vind - Plaas
Age group 4+ Woorde word ’n pretsoektog. Hierdie saamspeelboek help kinders om 100 woorde te herken, te lees en te spel. Trek die stewige skuifpunt en kyk hoe die boek met meer as 100 woorde kan toor!
89.95 BE0122
INCLUSIVE OF VAT
Soek en Vind - Skool
Age group 4+ Woorde word ’n pretsoektog. Hierdie saamspeelboek help kinders om 100 woorde te herken, te lees en te spel. Trek die stewige skuifpunt en kyk hoe die boek met meer as 100 woorde kan toor!
89.95 BE0123
INCLUSIVE OF VAT
Soek en Vind Diere
Age group 4-7 Woorde word 'n pretsoektog. Hierdie saamspeelboek help kinders om 100 woorde te herken, te lees en te spel. Trek die stewige skuifpunt en kyk hoe die boek met meer as 100 worde kan toor!
89.95 BE1113
INCLUSIVE OF VAT
Soek en Vind - My Dag
Age group 4-7 Woorde word 'n pretsoektog. Hierdie saamspeelboek help kinders om 100 woorde te herken, te lees en te spel. Trek die stewige skuifpunt en kyk hoe die boek met meer as 100 worde kan toor!
89.95 BE1114
INCLUSIVE OF VAT
Baba Boek
Baba Boek - Woorde
Age group + 6 months - 3 Hierdie stewige Bonkige Boekie help jong kinders om op ‘n prettige wyse te leer tel, lees, leer en herken.
50.00 BE1119
INCLUSIVE OF VAT
Die Bybel
Age group + 6 months - 3 years Hierdie stewige kartonboekie is 'n uitstekende inleiding tot die Bybel vir babas en kleuters. Bekende Bybelverhale is met sorg uitgekies en geillustreer om God se boodskap met kleintjies te deel
50.00 BE1122
INCLUSIVE OF VAT
Gebede

50.00 BE1123
INCLUSIVE OF VAT
Drie Klein Varkies
Age group + 6 months - 3 years Met kleurvolle groot illustrasies, eenvoudige teks en bonkige bladsye vir klein vingertjies, is dit die perfekte eerste sprokiesreeks vir kleuters. Prikkel die kleinspan se verbeeldings deur die storietjies hardop vir hulle voor te lees.
50.00 BE1124
INCLUSIVE OF VAT
Gouelokkies

50.00 BE1125
INCLUSIVE OF VAT
Rooikappie

50.00 BE1126
INCLUSIVE OF VAT
Lelike Eendjie

50.00 BE1127
INCLUSIVE OF VAT
Kleure
Age group + 6 months - 3 years Hierdie nuttige eerste boekie moedig babas en kleuters aan om te praat, te konsentreer en nuwe woorde te leer. Die boek is spesifiek ontwerp sodat kinders en ouers dit saam kan geniet. Dit het 'n sagte skoonvee omslag, stewige bladsye en groot, kleurige
50.00 BE1129
INCLUSIVE OF VAT
123

50.00 BE1130
INCLUSIVE OF VAT
Diere

50.00 BE1131
INCLUSIVE OF VAT
Rympies en Liedjies
Age group + 6 months - 3 years Hierdie stewige Bonkige Boekie help jong kinders om op ‘n prettige wyse te leer tel, lees, leer en herken.
50.00 BE1132
INCLUSIVE OF VAT
Bonkige Boeke
My Eerste Diere
Age Group 2-7 Woorde word 'n pretsoektog. Hierdie saamspeelboek help kinders om 100 woorde te herken, te lees en te spel. Trek die stewige skuifpunt en kyk hoe die boek met meer as 100 worde kan toor!